Die Baard Praat

As administrateur van ‘n besigheid se webtuiste, word mens dikwels gekonfronteer met skrikwekkende opmerkings. Dinge wat jy moet uitvee en aan beweeg. Saans drink mens dan maar iets alkoholies en vergeet daarvan. As jy egter per breek is van die dinge onder die prop, wel… Beste Roelf*. Nie sedert ‘n stuk papier wat deur Neville
Lees Nog
En dit, dames en here, is hoe mens die publiek om die bos van onkunde lei sodat hulle jou skryfstuk lees. Die K-woord waarna ek verwys, is natuurlik Katalonië. Ek glo vas dat dit baie belangrik is om uit die foute en suksesse van die verlede te leer. Op die oomblik word daar stilletjies geskiedenis
Lees Nog
Hy sit op die ouetehuis se stoep en kyk na die piepklein tuintjie. Hy het al dikwels gewonder hoeveel van hierdie belaglike stukkies grond hy op sy plaas sou kon inpas. As die wolke so saamdrom en blitse maak in die vêrte soos vandag, mis hy Sekelvlei. Party oggende verbeel hy homself hy ruik die
Lees Nog