Buffelsfontein Rugsak

R1,375.00

Hierdie is eintlik ’n sak vir jou skootrekenaar. Dit is egter groot genoeg om die skedels van jou verslane vyande, ten minste 200 rondtes ammunisie en ’n paar magasyne ook in te dra. 500x320x140mm

9 in stock