Die Lang-geweer Gordel

R430.00

Hierdie gordel word van dik, egte leer gemaak en dra dus lekkerder hoe meer jy hom gebruik. Jy sal dus hierdie winter geforseer wees om meer as sewe keer te gaan jag… om die gordel lekker sag te kry. Dit het ’n ingeboude kussing waar ’n geweergordel ’n man (of mannin) gewoonlik seer maak, wat met sagte seemsleer oorgetrek is.

16 in stock

Category: